SMS Emden

Die SMS Emden.
Die SMS Emden se wrak.

Die SMS Emdem was 'n tipiese ligte kruiser van die Duitse Vloot in gebruik tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die kruisers was gebruik as verkenningsvaartuie vir die vloot en ook om Britse handelsskepe aan te val.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search